hey daar?? jammer ekt so lank gevat om te reply het n crazy paar weke gehad, lol ek dink ek gaan verlig wees as die jaar tot n einde kom, but on the other hand n mens leer die hard way wat goed is vi jou:P hoe gaan gud daai kant vani wereld?
Unknown
"tomb rider"Crazy
- 16 years, 12 months, 4 days ago
Hey jy:) Hu gaanit? hopelik werk jy nie jouself dood nie:D ek ani ander kant is bykans dood het n mal week gehad maar is pleased om te report dat dit heel flot verloop het:P hehe lekker bly mwah
Unknown
"tomb rider"Crazy
- 17 years, 1 month, 5 days ago
hey jy, nu hiers n gesiggie wat ek lanklaas gesien het, se vi my tog hu gaanit nog daar anderkan, sien jou nie eers meer op mxit nie
Unknown
"tomb rider"Crazy
- 17 years, 1 month, 13 days ago
hey jy:D ag same ol same ol SA, esculating crime rate en baboons wat die land bestuur, kragloos en als raak net duurder, so maw ek kani kla nie:P haha hu gaanit daar anderkant, hkm jy so skaars as of late? mwah