Wat is brandende liefde?
.........Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat!
Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met 'n pram.
Maraai kyk in die pram en skree: "DISSIE VERKEERDE kind!!!"
Gatiep se: " Hou jou bek man - dis 'n beter pram!"
Dominee en ouderling doen huisbesoek by 'n sexy weduwee met 'n lae halslyn.
Om haar nek is 'n kettinkie met 'n goue kruis wat laag hang.
Die dominee sien hoe die ouderling staar. Hy vra: "Broer, is jou oog
op die kruis gerig?"
Ouderling: "Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop."
Dominee se: "Laat ons bid vir die siekes." Ou oom sit sy hand op sy gulp.
Tannie gluur hom aan en se: "Hy bid vir die siekes, nie vir die opstanding
van die dooies nie!"
Unknown "♥Pikkewyn " Curious
- 16 years, 6 months, 21 days ago