I enjoy life! Very social, like to go out with friends! Like to dance....what more is there to tell?
Always make jokes, can be serious on occation, but I enjoy life to the fullest!
k@k man! ekke werk al vir 3 jaar en kan nie die laaste naweek onthou wat ek meer as 8 ure geslaap het nie!! gewoonlik op sondae... lol!
what would life be w/o partying!!!!
Unknown
"tequila"Injured
- 16 years, 4 months, 19 days ago
Jy sal verseker my gat skop met kuier. Dis interessant, as mens begin werk neem die kuier af! Dramaties. My naweke bestaan uit 'n rustige braai en verder niks doen nie.
Unknown
"My Engel"Seductive
- 16 years, 9 months, 24 days ago
Dankie vir die kompliment.
Ja, almal is mos maar MAL oor naweke, ek veral.
Unknown
"My Engel"Seductive
- 16 years, 9 months, 24 days ago