Sjoe, bewys jy aan my hoe klein brits rêrig is!dis seker hoekom jy vir my bekend gelyk het, jy en my sus was saam op skool en ek neem aan matriek? ja ons is susters, sal dit nooit sê as jy na ons kyk nie...
Unknown
"Nix"Carefree
- 16 years, 8 months, 4 days ago
Hi! Kan verstaan hoekom jy na skool PTA toe getrek het, Brits nie van die grootste plekke ooit nie...
Unknown
"Nix"Carefree
- 16 years, 8 months, 4 days ago
thanks
Unknown
"Ser`s Angel"
- 16 years, 11 months, 4 days ago