Meraai is die klaagster in 'n verkragtingsaak teen Gatiep.
Sy lewer getuienis in die getuiebank soos volg:
"Nei djou Onner, ek staan nogal soe en eitkyk by my venstetjie na onne toe en ek sien die "Blue Bulls bus" verby kom.
Skielik, soos djy kan sê HABANA, verskyn Gatiepie hier vlak agter my.
Hy klap die venstetjie van boe af agter my nek. Vas! En daa staat ek toe - ek kan nie bewieg nie.
Djou Onner, (en sy pik 'n traantjie) toe violate hy my somme van agter af!"
Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra vir Meraai waarom sy dan geensins geskree het tydens die daad nie.
Haar antwoord volg ewe kordaat:
"Nei djou Onner, netnou dink die mense ek support die Bulls !"
Unknown "~§ησש~" Seductive
- 16 years, 9 months, 17 days ago