Hoekom nie? Kyk wat gebeur op ander mense se bladsy en doen dieselfde. Hier skryf is soos 'n muur. Almal kan dit sien. Elke keer dat jy op iemand se duim (langs 'n boodskap of opmerking) kliek, kry daai ou 5 (of 10?) punte. As jy 'n diertjie koop, wys hy op jou bladsy. Iemand kan hom by jou koop, tensy die diertjie hom geblokkeer het.