Hierdie verhaal
is iets wat ek nie weer wil herhaal.
Want hierdie verhaal
het alles bepaal.
Die meeste van ons het dit nogsteeds nie behaal
maar dit word gemeet op 'n skaal...
al is jy poedel kaal
die vraag is:
Is jou lewe kleurvol of kaal?
My lewe STRAAL
maar ek weet net nie...
Is dit met ander woorde ooit Ideaal?
Unknown "Lovely Lizzy" Cheeky
- 16 years, 8 months, 25 days ago