Op een of ander manier het ek die bynaam LIssie gekry maar dit is eintlik Lizzy of bolla. Weird. Wonder wat gaan hier aan. ek kan ook nie dit verander nie.
Unknown
"Lizzy"
- 16 years, 11 months, 25 days ago
Hi almal. Hoop julle gaan lekker vakansie hou en ek gaan julle mis. Die van julle wat nuut is as my friends sien uit om met julle tyd deur te bring en beter te leer ken. Lief almal van julle en waar ookal julle ry ry veilig en wees soet. Luvies Ekke. Mwah!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!