Louise Maritz
"ღsuccubusღ"Ecstatic
- 16 years, 5 months, 23 days ago
Wat van my fascinate jou so ongelooflik baie? Dis nogals funny... :-) Ek's nie 'n nasty mens nie Sune, en ek dink ook nie ek is onredelik nie. As jy wil praat - praat dan, as jy iets wil vra - vra. Maar hierdie agteraf "stalking" raak nou kinderagtig. Ek en Rudi is saam - deal with it... En die dat jy "fake" sms'e na hom toe stuur wat kamstig vir jou pelle bedoel is, is BAIE childish! Jip, hy't my vertel...ons deel ALLES met mekaar. I must admit, it was a good laugh!
Louise Maritz
"ღsuccubusღ"Ecstatic
- 16 years, 5 months, 28 days ago
ONE MORE VİRGİN....XX
cvinan
" Sugar Daddy"Naughty
- 16 years, 6 months, 6 days ago