Dirk Swanepoel
"Hell's Drummer"Growling
- 16 years, 9 months, 14 days ago
Ok wel nou dat jy op en active is sal dit die beste "points wise" wees om 'n herd the join. Die Farm is nogal 'n interesante een. Jy kan punte maak deur poles op te stel en om op ander mense se poles te vote. Hoe meer thumbs jy op enige is kry hoe meer punte... Skryf 'n paar tales ook as jy wil want as mense jou profile sien thumb hulle gewoonlik jou hele page. Jy kan ook 'n maak en items verkoop (dis net te veel moeite vir my so ek koop maar be ander ppl). Voor jy weet sal ppl jou op snatch en jou prys sal styg. Good luck! .. Net een vriendelike waarskuwing. Hierdie game is fokken addictive! cheers leke werk!
Dirk Swanepoel
"Hell's Drummer"Growling
- 16 years, 9 months, 14 days ago
she is lovely...
Unknown
"*lalelim*"Trusting
- 16 years, 9 months, 16 days ago
human pets is die coolste en jy is nie eers active nie...
Dirk Swanepoel
"Hell's Drummer"Growling
- 16 years, 9 months, 16 days ago